Featured Storacle:
Featured Storacle:
‘n Hemelse Model
Nog nooit tevore het die Here sulke magtige tekens en wonders vertoon soos toe Hy die kinders van Israel van slawerny in Egipte bevry het. Plaag na plaag het op Farao se koninkryk geval totdat hy gedwing was om sy gevangenes vry te laat. Toe het die Here die Rooisee gekloof en die jong nasie na vryh...
Storacles of Prophecy - Afrikaans